TESTIMONIALS

In connection with Henry & the Definition Duo – Kindly note that we really enjoyed the show, great vibes and the song choice was amazing. The crowd also enjoyed the show.

East Rand Traders - Rochelle Sourimuthu

Jay is ‘n baie talentvolle kunstenaar wat die crowd op en wakker hou.  Ons en ons kliente het hom rerig geniet gisteraand.

Gerhard U-Turn Avenue Bar & Grill Emalahleni

Die mense was Baie happy met Rian.  (Klient het toe nog twee datums gegee vir Rian Kukard vir bookings)

Christo Oberholzer Berlin Pub & Restaurant Owner

Hier Gaan ONS waar begin ek wel 2022 beloof om ‘n Groot Jaar te wees ek wil van die geleentheid gebruik maak om vir Sonet Shielda van SA ENTERTAINMENT GROUP ‘n reuse Shout Out gee en Baie Dankie se vir Al jou harde werk met die reel van my Shows jy is ‘n Agent Duisend wat regtig omsien na die belange van jou kunstenaars uiters Profesioneel en op die Ball dit is vir my ‘n GROOT VOORREG om deel van die SA ENTERTAIMENT GROUP te wees en weet dit waar okal ek Gaan optree sal ek my beste gee om jou Naam hoog te hou ek sien regtig uit daarna om ‘n pad saam met jou te loop in die bedryf ONS VAT 2022 Aan met ‘n BANG!!!!!! Sien julle op die shows Blessings

Rian Kukard - SAEG Booking Agency Artist / Musician

Alida is magic, sy sing baie mooi, sy het ‘n pragtige verhoog persoonlikheid.  Al die uitstallers en ons het dit so geniet om na haar te luister.  Als was opgewek en vrolik, dit het sommer die dag vir ons lekker gemaak.  Ons gaan beslis weer van julle kunstenaars gebruik

Martin de Beer

Leon van Iemand se kind is manjifiek, die mense het hom gelove.  Ek dink jy het rerig ‘n juweel daar.  Hy is ‘n sanger, hy is ‘n entertainer, hy is lovely hoor,  Joe rerig, ek dink hy is rerig een van die awesomste kunstenaars.  Hy is op ons top lysie ook, hy kan ‘n crowd aan die gang kry en hou, die mense het sommer gedans.  Die eienaars love dit dat hy baie engels ook sing, hy het ‘n baie lekker vibe.

Anja

Baie dankie dat nie jy of jou kunstenaars ons geld of tyd mors nie!

Joane

I had the priviledge of presenting a songwriting course to the “Sa Entertainment Group” artists, and oh boy, was i shocked!  I have never presented a course to more talented newcomers in my career.

Guided by the very capable and talented Sonet Shields and her team, I am more then certain that these young voices will go all the way to the top!  Thank you for the honor to meet you all and God speed.  Your voices will not stay hidden.

All your hard work and dedication will make you soar!

Much love,

Rudi Claase

Rudi Claase

Thank you to Sa Entertainment Group and Victor James for a successful Saturday here at Route 96 in Potchefstroom.  It was Amazing!! Awesome Artist, Awesome Music!

Carina Kruger

The best booking Agency by far, trust me you will not regret signing with SAEG

Jay Morgan

JOIN OUR
MAILING LIST
FOR THE
LATEST NEWS