Jaun Piere Murphy
Age: 24
Music Style: Pop, Country, Country Rock, Oldies, Rock’n Roll, Rock, Ballads
Language: Afrikaans and English
City : Boksburg
Opened for: Steve Hofmeyr, Manie Jackson, Monique Steyn, Leme, Julius Walt and Gerrie Pretorius
Performed at: Amsterdam: Privaat venue, Frankford: Privaat venue, Villiers Stadsaal: Alicia Botha, Belmoral: Kroeg en Dansklub, Firkesin: Centurion, 19th Hole: Alberton, Hippos: Brakpan, Rosetulee: Brakpan, Montana Family Market, East Rand Trader’s, Top Shots Pub and Grill: Boksburg, Biks Shop: Boksburg, Vark Fees, Vlak Vark Fees, Prime Time,Dakota Pub and Grill: Rand Airport
More about
Jaun Piere Murphy is gebore en woonagtig in Boksburg aan die Oosrand. Sy skool loopbaan het hy by Hoerskool Dr EG Jansen voltooi en daarna het hy ‘n kurses in klank ingeneurswese in Pretoria voltooi.
Sy groot belangstelling in musiek het al in sy laërskool begin waar hy van graad 3 af al in die senior koor gesing het, hy het ook aan vele musiek toneel spele deelgeneem, maar sy grootste liefde bly Afrikaanse Musiek, “dit is so lekker om met lof en eer in my eie taal te kan sing”. Mense soos Johnny Cash, Steve Homeyr, Theuns Jordaan ens, maar daar is teveel om op te noem, hulle is vir Juan Piere ‘n groot inspirasie en hy droom om eendag in hulle voetspore te kan volg.
Op die ouderdom van 16 het hy sy eerste Country musiek CD opgeneem (Cover Songs) en het nou ook sy eie solo CD opgeneem “Onthou Jy” dit is reeds vry gestel aan al die Afrikaanse TV kanale sowel as radio stasies, en kan gesien word op Youtube, sy 2 musiek videos “Houtkapper”en “Onthou Jy?” albei kan ook hier gesien word.
Vannaf 2013 het hy by verskeie instansies as voorsanger opgetree saam met mense soos Steve Hofmeyr, Manie Jackson, Monique Steyn, Leme, Julius Walt en Gerrie Pretorius. Hy was ook deel van die CANSA veldtog verlede jaar, en het ook aan die Infinity sang kompetiesie deel geneem. Augustus 2018 en 2019 het hy ook by die Heidelberg Vark Fees as solo kunstenaar op ge tree.
In die uitgawe van Vrouekeure 7 Junie 2019 was daar n berug geskryf van Juan Piere, deur CJ De Swardt
Sy grooste droom is om eendag ook ‘n beroemde sanger te wees, in sy eie taal ons volk te kan vermaak en so ook sy deel te kan doen om terug te gee in Afrikaans.